Sunday 5 April 2015

DIE REISPLAN


STAP 1

"Bloodmoon" vergadering:


Vandag, paasnaweek-Saterdag en die derde van vier maansverduisterings in onder twee jaar, het ek en Raymond 'n uiters suksesvolle gesprek gehad. 

Die volledige roete van Westerstede in Duitsland tot Accra, Ghana is reeds uitgewerk en tot in die fynste detail beplan. 

Drie voertuie, sewe manne, 10676 km, 17 dae en 13 lande.