Om dit nog meer interessant te maak is daar iets wat gebeur na 7 siklusse van 7 en dus 49 jaar. Dan is dit die Jubilee of 50ste jaar. Dit is 'n jaar van guns en 'n jaar van herstel en seën veral vir Israel.
Wat 'n voorreg om in so 'n jaar deel te wees van 'n projek om die Koninkryk van Jesus uit te bou sodat meer volke bereik kan word en ons Koning kan kom om te regeer op die troon van Dawid in Jerusalem vir 'n 1000 jaar.
En daarna.......... Dan tel ons nie meer jare nie!
Aan Hom wat op die troon sit en aan die Lam behoort al die LOF en die eer, die heerlikheid rn die krag tot on ewigheid.
ReplyDeleteOns juig saam